Vars i­dees Min­der is meer

Soms is dit wat jy weg­vat net so be­lang­rik as dit wat ag­ter­bly.

Tuis - - CONTENTS - Deur Ma­ri­an van Wyk, Su­re­tha Jan­sen van Rens­burg en Jo­hané Neil­son • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster en Sal­ly C­han­ce

Vir lek­ker ta­fel­kui­ers

’n Ban­kie is die mak­lik­ste ma­nier om die be­skik­ba­re sit­plek langs ’n lang eet­ka­mer­ta­fel ten bes­te te be­nut – daar’s al­tyd plek vir nog ie­mand en g’n stoe­le wat on­net uit ge­lid staan nie! Maar een lang bank kan ’n ge­suk­kel wees met die in- en uit­skuif­slag. Die Bei­nart-ge­sin van Kaap­stad se op­los­sing was om twee kor­ter, i­den­tie­se ban­kies by Wi­id De­sign te laat maak. Hul­le staan net­jies teen me­kaar, maar kan mak­lik weg­skuif as ’n gas wil op­staan. >>

Hart­sa­ke

Toe sy moes sê wat­ter kleur haar speel­ka­mer se deur moet wees, het k­lein An­ri Human (7) van Durban da­de­lik geel ge­kies. Sy het ook ge­vra vir ’n hart­vor­mi­ge ven­ster om lig in te laat. Pa An­dré het ’n fi­guur­saag ge­bruik om ’n hart­vorm uit die deur te saag en glas daar in­ge­sit om die prent­jie te vol­tooi. Te ou­lik!

Been­af

Toe die Bei­narts na ’n nu­we huis t­rek, wou hul­le nie af­skeid neem van hul ou eet­ka­mer­ta­fel nie. Ma Li­at het toe met ’n ver­nuf­ti­ge plan vo­ren­dag ge­kom: Een hoek van die ta­fel is met poot en al weg­ge­saag so­dat dit deel van die nu­we kom­buis­ei­land kon word en só steeds ’n be­lang­rik­de deel van hul le­we kan wees. “Dié ta­fel is die mid­del­punt van ons huis,” sê Li­at.

Ons is dol oor die kom­bi­na­sie van stoe­le en ban­kies langs die ont­wer­per Ja­mes Mud­ge se ta­fel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.