Dag­boek Ju­lie-hoog­te­pun­te

Tuis - - CONTENTS -

29 Ju­nie – 1 Ju­lie: Ge­niet die Bier-bil­tong-en­boe­re­wors­fees in die Bo­ta­nie­se Tuin, P­re­to­ria! Kaar­tjies kos R100 by plank­ton.mo­bi. Ska­kel 082 046 6912.

9 Ju­lie – 5 Au­gus­tus: Kom lag saam by die Ji­ve Fun­ny Fe­s­ti­val in die Bax­ter-te­a­ter in Kaap­stad waar plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le ko­me­di­an­te op­tree. Kaar­tjies by web­tic­kets.co.za kos R160. Ska­kel 021 685 7880.

12–15: Kuns­te­naars van reg­oor die land stal uit by die jaar­lik­se Tur­bi­ne Art Fair in Tur­bi­ne Hall,

Ne­w­town, Jo­han­nes­burg. Kaar­tjie­pry­se be­gin by R100 by web­tic­kets.co.za. Vir meer be­son­der­he­de, ska­kel 011 575 3890. Au­gus­tus-uit­ga­we van Tuis te koop! 16:

20–21: By die B­ree­de­kloof-Soe­tes en Sop-fees spog ver­skeie kel­ders en land­goe­de­re in die streek met hul bes­te wy­ne, ge­paar met s­mul­lek­ker sop­pe. Kry kaar­tjies teen R160 by web­tic­kets.co.za. Ska­kel 023 349 1791.

21–22: Vind meer uit oor nu­we ei­en­doms­ont­wik­ke­lings en -pry­se en ge­sels met fi­nan­siers by die Pro­per­ty Buy­er Show in die Dur­banuit­stal­sen­trum. Ska­kel 021 700 3596 of be­soek pro­per­ty­buy­ers­how.com.

26: Ge­niet gour­met­kos en ca­ber­net sau­vig­non by La Pe­ti­te Fer­me se C­hefs and the Vi­ne-reeks op

Fransch­hoek. Om plek te be­spreek (R750 elk), ska­kel 021 876 3016 of be­soek la­pe­ti­te­fer­me.co.za.

26–28: Die TOPS at S­PAR-wyn­skou is te­rug by The Bo­ardwalk in Port

E­li­za­beth, met ver­skeie wy­ne te proe en te koop. Kaar­tjies teen R140 sluit ’n proe­glas, al­le proeë en toe­gang tot die wyn­te­a­ter in. Ska­kel 021 824 3132 of be­soek wi­nes­hop.co.za. 27–29: Die sjar­man­te Oos-Kaap­se dor­pie

Hogs­back hou sy jaar­lik­se win­ter­fees met al­ler­lei slyp­ses­sies, kos­de­mon­stra­sies, kuns­uit­stal­lings en ve­le meer! Ska­kel 082 444 7145 vir be­son­der­he­de.

28: Proe be­son­der­se sji­raz en smul aan ’n fees van plaas­kos by die eer­ste Che Sy­rah, Sy­rahwy­ner­va­ring op die Ga­bri­ëls­kloof-land­goed in die

O­ver­berg. Kaar­tjies kos R450. Ska­kel 028 284 9865 of be­soek ga­briels­kloof.co.za.

29: Vier Kers­fees in Ju­lie by die T­hu­la­ni-hen­ge­len-ont­span­nings­oord in P­re­to­ria met eet­goed en ou­li­ke ge­sken­ke. Ska­kel 072 604 6038.

31: Die Rust-en-Vre­de-ga­le­ry in Dur­ban­vil­le speel gas­heer vir The Grand IV – Art Exhi­bi­ti­on met kleiner, be­kos­tig­ba­re wer­ke deur be­ken­de plaas­li­ke kuns­te­naars – teen R1 000 elk! Ska­kel 021 976 4691 of sien rust-en-vre­de.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.