Wat’s nuut aan die de­kor­front

Tuis - - CONTENTS - Saam­ge­stel deur Kim A­rend­se

Hoe­wel S­kin­ny laMinx be­kend is vir hul tref­fen­de pa­tro­ne en kleu­re, maak hul­le dees­dae ook ef­fe­kleu­ri­ge lap! Dié ron­de Co­lour Pop-kus­sings (R495, 40cm D) is te kry in die kleu­re Sa­ge, Le­mon, S­hell en Co­coa – elk­een net­jies af­ge­rond met ’n by­pas­sen­de om­boor­sel. Kyk ook by skin­ny­la­minx.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.