Uit lap­land

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Ons kan die nu­we An­te­lo­pe­lap uit Big­gie Be­st se A­fri­can Sa­van­nah-ver­sa­me­ling (R393,42/m; 140 cm B) nie weer­staan nie. Dis ook be­skik­baar in lin­ne en grys. Sien big­gie­be­st­webs­hop.co.za.

Die span by die aan­lyn-de­kor­win­kel la­pop­lap.com maak lief­li­ke ser­vet­te (R350 vir twee; 45 x 45cm), ta­fel­lo­pers (R1200; 2,5m x 45cm) en ta­fel­doe­ke (R2500; 2,5 x 1,45m) van Sum­mer Flo­rals- Bel­gie­se lin­ne. Koop dit by shop.ka­mers­vol.com en by uit­stal­lings van KA­MERS/Ma­kers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.