Broc­co­li-en-blom­kool­sop

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R75 • Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te • Gaar­maak­tyd: so­wat 50 mi­nu­te

• 1 k­lein kop elk broc­co­li en blom­kool • 45ml o­lyf­o­lie • 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap • 5ml Di­jon­mos­terd • 1 blik ke­ker­ert­jies, ge­drei­neer en ge­spoel

• 3 preie, dun­ge­sny • 1 li­ter hoen­der­af­trek­sel • 125ml room • 1 groot aar­tap­pel, grof­ge­ras­per

1 Voor­ver­hit die oond se roos­ter­e­le­ment. Sny die broc­co­li en blom­kool in k­lein stuk­kies, meng met die o­lyf­o­lie, knof­fel, mos­terd, ke­ker­ert­jies en preie en sit die lot op ’n bak­plaat. Roos­ter tot gaar en die punt­jies hier en daar be­gin bruin word (so­wat 20 mi­nu­te); roer af en toe.

2 Ver­hit in­tus­sen die af­trek­sel, room en aar­tap­pel saam in ’n groot pot tot kook­punt, ver­laag die hit­te en laat prut ter­wyl die groen­te roos­ter.

3 So­dra die oond­groen­te gaar is, roer dit by die af­trek­sel en geur met sout en pe­per na smaak. Jy kan die sop so ’n bie­tjie pols met ’n staaf­men­ger om dit te ver­dik son­der om al die teks­tuur te ver­loor. Laat prut vir nog ’n paar mi­nu­te en sit voor met kaas-ba­guet­tes en, as jy de­ka­dent voel, fyn bil­tong­skaaf­sels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.