Fyn­bos in die kol­lig

Tuis - - KOS & DRANK -

Von­de­ling Wi­nes, in Voor-Paar­de­berg tus­sen Paarl en die Swart­land, vier ’n nu­we spe­sie Paar­de­berg-fyn­bos met ’n nu­we naam vir sy vlag­skip- rooi R­hô­ne-ver­snit – ‘E­ri­ca’ heet nou ‘Mon­so­nia’. Die diep-pers­rooi 2015 Mon­so­nia (R215, von­de­ling­wi­nes.co.za) het ’n weel­de­ri­ge neus van hel­der vi­ool­tjies, don­ker vrug­te en ro­ke­ri­ge eik, ge­volg deur ’n pa­let van don­ker vrug­te en ryk sjo­ko­la­de met spe­se­ry­geu­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.