WEN!

Tuis - - RAAD -

Die ei­e­naars van die die­re wie se fo­to’s hier ver­skyn, wen elk­een ’n me­di­um­groot S­nug­gle Rug vir kat­te of ’n me­di­um­groot K9 Cas­t­le en Win­ter Blan­kie vir hon­de van Wag­wor­ld (wag­wor­ld.co.za). Die sag­te S­nug­gle Rug is per­fek vir huis­die­re wat baie ha­re af­gooi en graag op die rus­bank ont­span. Die K9 Cas­t­le, ge­maak van duur­sa­me, wa­ter­be­stan­de seil, is ge­vul met her­win­de ma­te­ri­aal, ter­wyl die knus Win­ter Blan­kie ma­sjien­was­baar is. Al­bei is te kry by voor­ste vee­arts- en troe­tel­dier­win­kels. Stuur jou fo­to’s (min­stens 2MB elk) en kon­tak­be­son­der­he­de na – dalk is jy ook ’n wen­ner! Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 129.

troe­tel­die­re@tuis.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.