[ GOR­GI­NA SE WEN­KE]

Tuis - - LESERHUIS -

• Selfs net ’n bie­tjie kleur kan baie tref­krag gee. Kik­ker ge­rus jou huis op deur net een muur in el­ke ver­trek in ’n an­der kleur te verf. • Wan­neer jy op ’n kleur moet be­sluit, i­den­ti­fi­seer ’n voor­werp of kuns­werk in die ver­trek wat mooi ak­sen­te het en ge­bruik die do­mi­nan­te ska­ke­ring om die toon vir jou pa­let te be­paal. • Ge­niet die pro­ses! As iets nie werk nie, verf jy dit net weer toe.

Die tref­fen­de geel en blou pa­tro­ne op die nes­ta­fels (bo) tel die kleu­re in die k­lein sit­ka­mer prag­tig op.U­mun­tu-nes­ta­fels van Cor­ner; mat van Her­tex

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.