Wat jy no­dig het

Tuis - - DOEN DIT SELF -

INKOPIELYS

• Twee 2 440 x 1 220 x 18 mm­ve­sel­bor­de (“OSB”), soos volg ge­saag: twee 1 900 x 800 mm (voor- en ag­ter­kant) twee 800 x 130 mm (sye) vier 200 x 130 mm (kort rak­ke) een 130 x 90 mm (ver­de­ler) een 1 464 x 130 mm (bin­ne­rak) twee 945 x 175 mm (dek­sels) een 1 900 x 166 mm (bo­dem) • vier 150 mm-po­te • vier ka­bi­netskar­nie­re • e­lek­trie­se sok • 4 m krag­draad • krag­prop • een pak­kie 6 mm x 40 mm­spaan­der­bord­skroe­we • een pak­kie 8 mm x 16 mm­spaan­der­bord­skroe­we • hout­vul­ler • 120-grint-skuur­pa­pier • verf of ver­nis (op­si­o­neel)

GE­REED­SKAP

• koord­lo­se boor en 3 mm-boor­punt • pot­lood • fi­guur­saag • 12 mm-plaat­boor­punt • maat­band • verf­kwas • skra­per

Pro­jek­no­tas

• Laat saag jou hout klaar by jou hout­han­de­laar; laat hul­le ook die ga­te vir die skar­nie­re maak. • Vra ’n e­lek­tri­si­ën of ie­mand met er­va­ring van e­lek­tri­si­teit om te help met die krags­ok se ver­bin­ding. • Boor gids­ga­te waar no­dig. • Na­dat die twee sye tus­sen die voor- en ag­ter­kant vas­ge­sit is en el­ke pa­neel per­fek pas, moet jy weer een van die sye uit­haal, so jy hoef nie al die skroe­we vir al­bei sye styf vas te draai nie.

1Meet en merk die voor- en ag­ter­kant soos in skets 1 aan­ge­dui; meet en merk ook die kant­rak­ke vol­gens skets 2. Boor gids­ga­te waar die on­der­skeie pa­ne­le aan­me­kaar­ge­skroef moet word. Sit die twee kant­rak­ke aan­me­kaar met die 6 mm x 40 mm-skroe­we. >> Sit die kant­rak aan­me­kaar. 1Skets 1 Skets 2 (kant­rak)90mm 200mm 400mm 200mm 200mm 382mm 800mm 18mm 382mm 800mm 130mm 1900mm tuis Ju­lie 2018

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.