Tuin­dag­boek Woe­ker op jou werf

Tuis - - CONTENTS -

’n Lig­te bries is e­ni­ge tuin se vriend, maar ’n sterk wind kan tak­ke be­ska­dig en blom­ste­le breek. Hier is ’n paar plan­ne:

• Stut hoog­stam­ro­se en -strui­ke, as­ook nuut ge­plan­te strui­ke wat nog nie ’n sterk wor­tel­stel­sel het nie. Gaan ou plant­stut­te na en ver­vang in­dien no­dig.

• As jou tuin on­der baie wind deur­loop, is kom­pak­te plan­te soos Kaap­se ma­de­lie­fies (Os­te­o­sper­mum-spp.) die ant­woord – hul­le lyk ver­al mooi in mas­sa-aan­plan­tings. Met hul groot ver­skei­den­heid kleu­re, be­son­der­se blom­blaar­vorms en on­ge­wo­ne pa­tro­ne is dié ma­de­lie­fies ’n lus vir die oog in e­ni­ge tuin. • Plant ’n grens vir be­skut­ting met ge­har­de bo­me soos die wi­to­lien­hout (Budd­le­ja sa­lig­na), ka­ree (Se­ar­sia lan­cea) en berg­ka­ree (S. lep­to­dictya), o­lien­hout (O­lea eu­ro­pa­ea sub­sp. a­fri­ca­na), kus­vaal­bos (Bra­chy­la­e­na dis­co­lor) of not­sung (Hal­le­ria lu­ci­da), en strui­ke soos sa­lie­hout (Budd­le­ja sal­vi­i­fo­lia), san­do­lien (Do­do­na­ea vis­co­sa var. an­gus­ti­fo­lia), wil­de­kan­fer­bos (Tar­cho­nant­hus cam­p­ho­ra­tus) of blink­blaar

(R­ham­nus pri­noi­des) om wind te help af­keer. • Kweek min­der ge­har­de strui­ke voor dié wind­skerm waar dit meer be­skut sal wees.

• Be­skerm pa­tio’s met ’n toe­ge­rank­te pri­eel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.