WEN Mi­les­to­ne Kit­chen­s­een­he­de ter waar­de van R50 000!

Een ge­luk­ki­ge le­ser kan R50000 se Mi­les­to­ne Kit­chens-een­he­de los­slaan!

Tuis - - CONTENTS -

Ons Kit­chen He­roes-kom­pe­ti­sie, ge­borg deur Mi­les­to­ne Kit­chens, was ver­le­de jaar so ’n reu­se­suk­ses dat ons be­sluit het om dit weer te doen! So as jy nog droom van ’n styl­vol­le op­knap vir jou kom­buis, kan Mi­les­to­ne Kit­chens jou help om dit te ver­we­sen­lik met die kas­te van jou keu­se.

Men­se ge­bruik hul kom­bui­se dees­dae nie net vir kos­maak en eet nie, maar ook vir kui­er, ont­haal en selfs huis­werk doen. Om die ont­werp en uit­leg van die ruim­te per­fek te kry is dus ’n baie per­soon­li­ke pro­ses, en die eind­pro­duk moet vir die he­le ge­sin werk.

Dalk het die kom­buis van jou dro­me ’n mas­sie­we ei­land in die mid­del. Mis­kien wou jy nog al­tyd ’n la­bo­ra­to­ri­um­was­bak ge­had het. Of wat van ’n e­le­gan­te kos­kas in die styl en kleur van jou keu­se?

S­tuur vir ons jou sto­rie en ver­tel ons hoe­kom jy ’n op­knap no­dig het. As jou in­skry­wing ge­kies word, sal Sil­via Mi­les, die ei­e­naar van Mi­les­to­ne Kit­chens, jou help om jou i­de­a­le kom­buis te ont­werp met i­tems uit hul in­druk­wek­ken­de reeks.

SKRYF SO IN

• Gaan na mi­les­to­ne­kit­chens.co.za en kies uit hul pro­duk­reeks jou guns­te­ling­een­heid waar­rond­om jy jou kom­buis sal ont­werp. Maak ’n no­ta van die een­heid se naam en die styl wat jy ver­kies. • Neem nou ’n fo­to van jou eie kom­buis en ver­tel ons, in hoog­stens 150 woor­de, hoe­kom jy wil op­knap. Ont­hou om die naam en styl van jou guns­te­ling-een­heid (het­sy ’n kos­kas, ei­land, was­bak­kas – wat ook al) in te sluit. • S­tuur jou in­skry­wing per e-pos na

kom­pe­ti­sie@tuis.co.za. Die prys sluit af­le­we­ring uit; sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 129. SLUITINGSDATUM 31 Au­gus­tus 2018

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.