WEN met jou troe­tel­dier­fo­to’s

Ons vier­poot­kin­ders bly warm en knus.

Tuis - - CONTENTS - Saam­ge­stel deur Be­a­tri­ce Moor­eN­öthna­gel (en haar be­agle Fro­do)

Poe­gaai

Klaus en Ki­a­ra moet maar ’n bie­tjie skuins lê ná aand­e­te. – Ma­ri­li­se Ger­ber, Oos-Lon­den

As jy die son kan kry...

Tig­ger het ’n heer­li­ke lê­plek ge­vind. – Ma­ri­lyn Wolfs­win­kel, Rooi­huis­kraal, P­re­to­ria

Bly jy of gly jy?

Die skaap­hond Ruschka en T­ha­li, ’n Fran­se bul­hond, tak­seer me­kaar. – Mer­cia Nieu­wen­huy­se, Pen­ning­ton, K­waZu­lu-Na­tal

Lek­ker knus

E­mi­ly is mal oor haar mus­sie. – An­to­net­te Ja­cobs, Hei­del­berg, Gau­teng

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.