Speel-speel mooi

Tuis - - CONTENTS -

Piet Ser­fon­tein van Dur­ban­vil­le skryf Ek het be­sluit om vir my klein­seun, Dy­lan, iets te maak om hom be­sig te hou ter­wyl sy ma werk. Sy werk van die huis af en het nie al­dag tyd om hom te ver­maak nie.

Die mees­te van die ar­ti­kels het ek by vlooi­mark­te ge­kry; an­der het in my mo­tor­huis rond­ge­lê. Die res is goed­koop aan­ge­koop.

’n Mens hoef reg­tig nie dui­sen­de ran­de te span­deer om so iets aan­me­kaar te slaan nie.

Ek sien el­ke maand uit na die nu­we uit­ga­we van Tuis!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.