DIE EIN­DE IN SIG ...]

Tuis - - READER HOME -

In De­sem­ber 2013, vyf maan­de na­dat die bou­pro­ses be­gin het, het Ar­no en Ge­ral­de­ne se ver­hou­ding met hul bou­er skip­breuk ge­ly. En na­dat ’n nuut aan­ge­stel­de bou­re­ke­naar vir hul­le ge­sê het hul­le is op pad om hul be­gro­ting met mil­joe­ne te oor­skry, het Ar­no daar­in ge­slaag om die kon­trak te kan­sel­leer en vol­le be­heer oor die pro­jek te neem.

Dis was am­per tyd vir die dak om op­ge­sit te word en Ar­no het be­sluit om op sy eie voort te gaan met ’n hand­lan­ger. Hul­le het sta­dig ge­vor­der en die be­gro­ting het hul­le in­ge­perk, maar die paar­tjie was meer as ge­luk­kig om die lei­sels oor te neem. Hul droom­huis het uit­ein­de­lik be­gin vorm aan­neem! Op die ou end het hul­le ek­stra geld no­dig ge­had om die pro­jek te vol­tooi; daar­om het hul­le be­sluit om hul va­kan­sie­huis op St. Fran­cis­baai te ver­koop.

“Die bou­pro­ses was ’n ab­so­lu­te nag­mer­rie,” bieg Ge­ral­de­ne. Maar was dit die moei­te werd? Be­slis!

Die Baai­se kuns­te­naar Joff het die prag­ti­ge uil teen die muur ge­verf wat deur die braai­ka­mer se glas­pa­ne­le te sien is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.