#3 STAP

Tuis - - DOEN DIT SELF -

Die rak­ke is af­ge­haal en voor­be­rei met Du­ram Wood P­ri­mer en toe ge­verf met twee lae wit Du­ram E­na­mel & T­rim. Ons het een rak weer op sy ou plek vas­ge­skroef en die an­der een is so­wat 40 cm van die pla­fon ge­ïn­stal­leer so­dat ons ’n re­ling vir kle­re en was­goed­pen­ne­tjies on­der­aan kon vas­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.