Trots SuidA­fri­kaans!

Tuis - - RAAD -

Die ei­e­naars van die die­re wie se fo­to’s hier ver­skyn, wen ’n mid­del­slag-Co­sy Cup vir hon­de of ’n Kit­ty Cas­t­le vir kat­te van Wag­wor­ld (wag­wor­ld.co.za – ook te kry by voor­ste vee­arts- en troe­tel­dier­win­kels). Die Co­sy Cup, met sy weel­de­ri­ge ko­raal­vlies-voe­ring en ek­stra­s­ag­te vul­sel, is die snoe­sig­ste bed­jie vir ’n klein hond­jie. Die Kit­ty Cas­t­le spog met ’n los kus­sing bin­ne én een bo-op, elk­een met sag­te, warm ko­raal­vlies aan die een kant en po­li­ka­toen aan die an­der kant. S­tuur jou fo­to’s (min­stens 2 MB elk) en kon­tak­be­son­der­he­de na troe­tel­die­re@tuis.co.za – dalk is jou die­re­maat ook ’n wen­ner! Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 129.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.