La­ven­tel­boom

Tuis - - BOME -

Volks­naam La­ven­tel­boom Bo­ta­nie­se naam He­ter­opyx­is na­ta­len­sis Dank­sy ’n net­jie­se kroon en room­kleu­ri­ge stam met ge­kraak­te bas wat af­dop, maak die la­ven­tel­boom ’n mooi fo­kus­punt. Wan­neer jy die bla­re en tak­ke kneus, ruik dit net soos la­ven­tel! Die boom groei na­tuur­lik in die bin­ne­land­se en kus­stre­ke van K­waZu­lu-Na­tal, maar kom ook in M­pu­ma­lan­ga en Gau­teng voor. Dit kan ook de­ko­ra­tief wees in ’n klein tuin en die geu­ri­ge blom­me lok ver­skeie vo­ëls, bye, per­de­bye en skoen­lap­pers. Die boom groei re­de­lik sta­dig en vra kom­pos­ry­ke grond en ’n goeie dek­laag, en moet ge­reeld wa­ter kry.

Blad­wis­se­lend In­heems Groei tot 10 m hoog Klein, geu­ri­ge room­kleu­ri­ge tot geel blom­me ge­volg deur don­ker­bruin vrug­gies Ver­kies vol­son

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.