Wil­de­kas­tai­ing

Tuis - - BOME -

An­der volks­naam Kaap­se­kas­tai­ing Bo­ta­nie­se naam Ca­lo­den­drum ca­pen­se Die wil­de­kas­tai­ing is or­na­men­teel en ge­skik as fo­kus- óf ska­du­boom. Die boom groei o­ral in Suid-A­fri­ka en is dik­wels im­mer­groen aan die kus, maar blad­wis­se­lend in die bin­ne­land. Hy vaar op sy bes­te in vrug­ba­re, kom­pos­ry­ke grond met heel­wat vog­tig­heid – ver­al in die len­te en so­mer – en hou van ’n warm, son­ni­ge plek in die tuin. Die boom blom sel­de voor hy se­we of agt jaar oud is, maar dan be­loon hy jou met ’n s­kou­spel wat vo­ëls en skoen­lap­pers lok.

Im­mer­groen, of blad­wis­se­lend in die bin­ne­land In­heems Groei 7–20m hoog In blom­tyd is die he­le kruin pienk Ver­kies vol­son

Fo­to Lu­kas Ot­to

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.