Ker­rie­hoen­der­sop met noe­dels

Tuis - - LANGSAAM -

On­der R115 • Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd: 15 mi­nu­te • Gaar­maak­tyd: 15 mi­nu­te

• 5ml o­lie • so­wat 30ml T­hai­se geel ker­rie­pas­ta (of na smaak) • 250g sam­pi­oe­ne, ge­kap • ’n bos­sie spriet­uie, ge­kap • 80g ba­bas­pi­na­sie­bla­re • 30ml ge­kap­te vars kol­jan­der

• 300 g hoen­der­bor­sies, in hap­pie­groot blok­kies ge­sny • 1 li­ter hoen­der­af­trek­sel • 1 blik klap­per­melk • so­wat 120 g ver­mi­cel­li-rys­noe­dels • boon­tjie­sprui­te as gar­ne­ring

1 Ver­hit die o­lie in ’n pot en braai die ker­rie­pas­ta oor lae hit­te vir ’n mi­nuut tot geu­rig. Roer die sam­pi­oe­ne en spriet­uie by en braai vir nog ’n mi­nuut. Voeg die spi­na­sie, kol­jan­der, hoen­der, af­trek­sel en klap­per­melk by en ver­hit tot kook­punt. Ver­laag die hit­te en laat prut rus­tig vir 10 mi­nu­te.

2 Breek die noe­dels in klein stuk­kies (dit ver­ge­mak­lik die eet­slag met ’n le­pel) en voeg dit by die sop. Laat prut vir nog ’n paar mi­nu­te tot die noe­dels sag is. Geur na smaak met so­ja­sous of sout en pe­per. Sit sto­mend voor met ’n strooi­sel boon­tjie­sprui­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.