Ver­steek­te skat

Tuis - - LANGSAAM -

Be­plan jy ’n be­soek aan die Kaap­se Wyn­land? Op die plaas Groot P­he­san­te­kraal aan die bui­te­wy­ke van Dur­ban­vil­le kan jy gour­met-kos ge­niet met ’n pas­maat uit hul uit­ste­ken­de wyn­aan­bod. Die re­stau­rant was eers ’n stal voor dit prag­tig op­ge­knap is! Groot P­he­san­te­kraal se Ca­ber­net Sau­vig­non 2015 kos R100 by die kel­der­deur. Be­soek grootp­he­san­te­kraal.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.