S­taal­raam­huis

’n Af­ge­tre­de paar­tjie en hul ar­gi­tek­te wys hoe oor­kom jy ’n skuins erf en knap be­gro­ting met ’n s­taal­raam­huis wat saam­smelt met sy om­ge­wing.

Tuis - - CONTENTS -

As ie­mand wat in Wal­mer groot­ge­word het, het Fi­o­na W­hit­field goeie her­in­ne­rin­ge aan die V­rien­de­li­ke S­tad.

Na­dat sy en haar man, John, deur die ja­re op ver­skil­len­de plek­ke ge­woon het, het die paar­tjie in 2001 te­rug­ge­keer na Port E­li­za­beth om hier langs die kus te kom af­tree.

Hul­le het die ei­en­dom met sy uit­sig oor die lief­li­ke Baak­ens­ri­vier­val­lei ge­koop en in 2015 be­gin bou aan ’n kon­tem­po­rê­re, e­ko­vrien­de­li­ke “boom­huis”. Die struk­tuur is ’n kom­bi­na­sie van swaar en lig­te staal en die re­sul­taat wys dat ’n knap be­gro­ting nie in die pad van jou dro­me hoef te staan nie – so­lank jy ’n dui­de­li­ke vi­sie daar­voor het.

“Dit be­ves­tig net weer – as jy weet wat jy wil hê en be­reid is om skou­er aan die wiel te sit, is e­nig­iets moont­lik,” sê Fi­o­na.

By die voor­deur is ’n skerm van ge­gal­va­ni­seer­de hoek­ys­ter aan die hoof­struk­tuur van I-bal­ke ge­heg. Dit ver­skaf ’n ma­te van pri­vaat­heid van die twee­de huis aan die bo­kant van die on­der­ver­deel­de erf. Deur Be­a­tri­ce Moo­re-N­öthna­gel Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster S­ti­le­ring Ma­ri­an van Wyk

Moon­chie is dui­de­lik in sy nop­pies met sy e­ko­vrien­de­li­ke bly­plek! Hol­ly­wood Dé­cor het e­ko­vrien­de­li­ke verf van Paint­smiths deur die he­le huis ge­bruik: Mi­das En­vi­ro­li­te Na­tu­re­plast (1mm) WIE WOON HIER? John en Fi­o­na W­hit­field WAAR Port E­li­za­beth GROOT­TE 167 m² Hang­lam­pe van U­ni­que Lig­hting

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.