WEN ’n Kit­chenAid-men­ger en toe­be­ho­re van R24 915!

Twee ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n Kit­chenAid Mixe­r­ge­skenk­pak ter waar­de van R24 915 los­slaan!

Tuis - - CONTENTS -

Vir by­kans ’n eeu al ver­teen­woor­dig Kit­chenAid-pro­duk­te die per­fek­te kom­bi­na­sie van pro­fes­si­o­ne­le werk­ver­rig­ting, top­ge­hal­te en i­ko­nie­se ont­werp. Die uit­ste­ken­de vak­man­skap, duur­saam­heid en ge­hal­te-ma­te­ri­a­le, as­ook nou­keu­ri­ge aan­dag aan de­tail, is die on­be­twis­ba­re grond­slag van al­le Kit­chenAid-pro­duk­te.

Die Kit­chenAid Mixer is geen uit­son­de­ring nie! Met sy At­ta­chment Hub is daar ein­de­lo­se kre­a­tie­we moont­lik­he­de – jy kan al­les maak, van jou eie wors en pas­ta, tot groen­te­noe­dels en selfs room­ys. Kit­chenAid­toe­stel­le word be­skou as die bes­te toe­stel-han­dels­merk ter wê­reld. Dis ’n be­leg­ging wat van die een ge­ne­ra­sie na die vol­gen­de oor­ge­dra kan word.

Vir nog in­lig­ting, be­soek Kit­chenAidA­fri­ca.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.