Dag­boek Sep­tem­ber-hoog­te­pun­te

Tuis - - CONTENTS -

31 Au­gus­tus – 1 Sep­tem­ber: Ge­niet spog­kos uit die Ka­la­ha­ri saam met voor­tref­li­ke wy­ne by die !Na­ba Food & Wi­ne Fe­s­ti­val op U­ping­ton. Kaar­tjies kos R150 by i­tic­kets.co.za. S­ka­kel 082 410 7669 of sien na­ba­foo­d­and­wi­ne.co.za.

1: S­mul aan wa­ter­blom­me­tjies en ge­niet be­son­der­se wyn by die Wa­ter­blom­me­tjie­fees in die Paarl. Toe­gang is gra­tis met ’n sken­king van blik­kies­kos. Vir in­lig­ting, sien wa­ter­blom­me­tjie­fees.com.

1–2: Deel in die pret op ver­skeie wyn­pla­se ty­dens Bot­ri­vier se Len­te­na­week. ’n Na­week­pas by quic­ket.co.za kos R150. Sien botri­ver­wi­nes.com. 1–2: Kui­er by die Sand­spruit Ri­ver Ram­ble in

Jo­han­nes­burg, waar in­wo­ners 8 km van die oe­wer mooi­ge­maak het. Kaar­tjies kos R30 vir vol­was­se­nes en R10 vir hon­de (dis gra­tis vir kin­ders on­der 12). S­ka­kel 082 689 0930 of be­soek gar­den­soft­he­gol­den­ci­ty.co.za.

1–9: Die S­treet Food Fe­s­ti­val ZA in Kaap­stad en Jo­han­nes­burg is ’n 10 dae lan­ge op­skiet­fees met ak­ti­wi­tei­te soos kos­uit­stap­pies en fliek­ver­to­nings, en sluit af met ’n kos­mark. Be­soek street­food­fes­ti­val.co.za vir in­lig­ting.

3–9: Ver­bind met die na­tuur en vind in­ner­li­ke vre­de by ’n stil­le toe­vlug op die his­to­rie­se plaas A­bra­hams­kraal na­by Prins Al­bert. S­ka­kel 023 541 1691 of be­soek a­bra­hams­kraal.co.za.

6–9: Loer in by die FNB Jo­burg Ar­tFair in Sand­ton vir ’n keur van kon­tem­po­rê­re A­fri­ka-kuns, as­ook in­te­res­san­te praat­jies en pa­neel­be­spre­kings. Kaar­tjie­pry­se be­gin by R150. S­ka­kel 011 447 3868 of sien fnbjo­bur­gart­fair.co.za.

15–16: Proe die heer­lik­ste plaas­li­ke wyn en s­mul aan uit­ha­ler-dis­se by die Fransch­hoek Un­cor­ked-fees. Kry jou na­week­pas teen R150 by web­tic­kets.co.za. S­ka­kel 021 876 2861 of be­soek fransch­hoe­kun­cor­ked.co.za.

17: Ok­to­ber se Tuis is op die rak­ke

22–23: Bran­nas en boe­rie is die ster­re by The Bran­de­wyn and Boe­re­wors Fe­s­ti­val by Hil­l­crest Qu­ar­ry, Dur­ban­vil­le. Kaar­tjies kos R180 by com­pu­tic­ket.com. S­ka­kel 076 556 9744.

23: Vier Braai­dag op die Ga­bri­ëls­kloof­wyn­land­goed bui­te Bot­ri­vier waar die sjef Frans Groe­ne­wald tra­di­si­o­ne­le ge­reg­te met ’n mo­der­ne kin­kel voor­sit. Kaar­tjies kos R375. S­ka­kel 028 284 9865 en be­soek ga­briels­kloof.co.za. 24: Er­fe­nis­dag

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.