Vra vir JJ

Tuis - - CONTENTS -

Me­la­nie van De­ven­ter van Mook­g­op­hong skryf My plan­te is oor­trek met hier­die wit skuim­bol­le­tjies met rooi lui­se bin­ne. Wat is dit en waar­mee kan ek dit ver­wy­der?

JJ ant­woord Dit lyk soos co­che­nil­le, iets wat nie ge­woon­lik op eu­ge­ni­as voor­kom nie. Pro­beer dit so­ver moont­lik af­was met seep­wa­ter (ge­bruik was­goed­seep), en dan kan jy dit dood­maak met O­le­um of Kar­bas­pray. Ek het voor­heen al selfs Ma­la­sol ge­bruik om­dat ek ge­dink het dis ’n ti­pe dop­luis; dit het ook ge­werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.