My s­tel se der­de nu­we le­we

Tuis - - CONTENTS -

Ca­ri­na van der Mer­we van Jo­han­nes­burg skryf Ek was moeg vir my sit­ka­mer­stel – ’n ge­skenk toe ek by my eer­ste woon­stel in­ge­trek het. Toe dam ek die stof­fe­ring by met kryf­verf. Ná ’n jaar trek ek na ’n gro­ter plek en in­ves­teer in goeie leer­ban­ke. Toe nie­mand my ge­verf­de ban­ke op Gum­tree wou koop nie, ruk ek al die lap af en sie­daar – nu­we stoep­meu­bels!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.