OP DIE KASSIE

Tuis - - CONTENTS -

S­tik-s­tik so (sei­soen 1 be­gin 30 Au­gus­tus op VIA, DStv-ka­naal 147) is ’n kom­pe­ti­sie­pro­gram waar­in 27 a­ma­teur-naald­wer­kers sa­ke uit­spook om die ti­tel as die land se voor­ste naald­wer­ker. ’n Rits uit­da­gings sal die deel­ne­mers een vir een uit­ska­kel tot daar net een oor­bly wat met ’n reu­se­prys van Ber­ni­na sal weg­stap. Die TV-per­soon­lik­heid Da­ni­ne Nai­doo swaai die maat­band op die werk­vloer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.