P­re­to­ria HO­ME­MA­KERS Ex­po

Tuis - - CONTENTS -

28–30 Sep­tem­ber: Sun A­re­na, Ti­mes S­qua­re, Men­lyn, P­re­to­ria Die P­re­to­ria HO­ME­MA­KERS Ex­po be­loof prag­ti­ge, prak­tie­se pro­duk­te en nut­ti­ge ken­ners­raad vir huis­ei­e­naars. Die uit­stal­lings het iets vir al­mal: van huis­ver­be­te­rings en selfdoen tot tuin­ge­reed­skap en meu­bels. Neem deel aan ’n be­ton-slyp­skool by die Wor­ld of De­co­ra­ti­ve Con­cre­te, of loer in by die Vin­kel en Kol­jan­der­te­a­ter waar ge­wil­de deel­ne­mers aan Kok­ke­door­tjie en My Kit­chen Ru­les hul slag wys.

Kaar­tjies by die deur kos R80 vir vol­was­se­nes, R50 vir pen­si­oen­trek­kers, R20 vir sko­lie­re, ter­wyl kin­ders on­der ses gra­tis kan in­gaan. Vir nog in­lig­ting, be­soek ho­me­ma­kerson­li­ne.co.za of s­ka­kel 086 111 4663.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.