Kyk in die bot­tel

Tuis - - CONTENTS -

’n Ver­ti­ka­le tuin is ’n slim plan om ’n ver­ve­li­ge muur op te kik­ker. Wehr­ner Lem­mer het dié in­te­res­san­te struk­tuur vir die muur bui­te sy kof­fie­win­kel en re­stau­rant RAAK! in Port E­li­za­beth ge­maak deur ha­ke aan twee klaar­ge­maak­te ge­gal­va­ni­seer­de roos­ters vas te sweis; dis aan die muur ge­heg met skroe­we en e­pok­si­gom om te ver­se­ker dit sit ste­wig. Her­win­de plas­tiek­bot­tels is oop­ge­sny, met ka­bel­strop­pe vas­ge­maak en toe be­plant met ’n ver­skei­den­heid in­heem­se vet­plan­te.

“Ons oor­spronk­li­ke i­dee was om kruie te plant wat ons in die re­stau­rant kan ge­bruik,” sê Wehr­ner. “Maar ons het gou ag­ter­ge­kom die muur se po­si­sie in die tuin is nie i­de­aal om eet­ba­re plan­te te kweek nie. Maar ons vet­plan­te ge­dy hier.” >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.