Groen op­los­sing

Tuis - - CONTENTS -

Wehr­ner en An­net­te Lem­mer het ’n blink plan be­raam om ’n on­oog­li­ke dro­ë­muur in hul Baai­se re­stau­rant te ver­bloem: Hul­le het kuns­gras met skroe­fies daar­aan vas­ge­sit. “Dit gee hier­die hoe­kie so­veel tek­s­tuur en tref­krag,” sê Wehr­ner. Hul­le het af­val­stuk­ke ge­bruik en ver­sig­tig ge­meet en ge­pas – met groot sukses.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.