Mooi loop

Tuis - - CONTENTS -

Die Kaap­se kuns­te­naar Ma­de­lei­ne Kooy­man van Ma­nen het dié trap­klip­pe vir haar tuin ge­maak met ke­ra­mie khart­jies wat haar na aan die hart lê. “My vrien­din Dei­r­d­re Tay­lor is ’n kuns­te­naar in P­re­to­ria, en sy het dié hart­jies vir my ge­maak. Ek het dit ge­kry toe ons ein­de 2012 uit P­re­to­ria Kaap toe ge­trek het. Ek en sy is al se­dert 1990 vrien­de en el­ke hart­jie-bood­skap het be­te­ke­nis vir my.

“Die stap­blok­ke is voor ’n klein hout­dek wat my man, Pe­ter, ge­bou het so­dat ek in die koel­te van my groot ko­raal­boom kan sit. Dit was ’n moei­li­ke plek om tuin te maak en die sit­hoe­kie was die per­fek­te op­los­sing. Daar­die deel van die tuin het ’n he­le paar strui­ke met lief­li­ke geu­re en ek kan al drie my vo­ël­bak­ke van daar af sien. Van die plan­te wat daar groei, het ook sen­ti­men­te­le waar­de, so my ge­dag­tes dwaal heer­lik wan­neer ek daar sit.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.