Mand­jies vol

Tuis - - CONTENTS -

Die kre­a­tie­we paar­tjie Ti­na en Han­nes Ma­ritz (ons het hul huis, ’n om­ge­ska­kel­de mel­ke­ry op Wel­ling­ton, in die De­sem­ber 2015-uit­ga­we ge­wys) het ge­vleg­te mand­jies aan hul hout-grens­muur ge­hang om die ver­ti­ka­le ly­ne te ver­sag. Nou kan hul­le plan­te met ’n mooi, han­gen­de groei­wy­se daar­in sit en ver­an­der soos die bui hul­le pak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.