Het jy ge­weet?

Tuis - - STAALRAAM -

Lig­te staal­kon­struk­sie ver­se­ker aan­sien­lik la­er ver­voer-en an­der kos­te, wat die al­ge­he­le kool­stof­spoor ver­klein, ver­dui­de­lik Dal en Ne­al, wat dik­wels van dié bou­me­to­de ge­bruik maak. Die eind­pro­duk ver­skaf heel­wat be­ter hit­te-i­so­la­sie as ’n dub­be­le bak­steen­muur. Dit be­perk die be­hoef­te aan ver­hit­ting/ver­koe­ling van die ge­bou tot die mi­ni­mum – iets wat die kool­stof­spoor ver­der ver­klein. Die kern­kom­po­nent, staal, is 100% her­win­baar en het ’n leef­tyd van 600 jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.