[V&A]met die ar­gi­tek­te

Hoe maak ’n mens se­ker jou nu­we huis is e­ko­vrien­de­lik?

Tuis - - STAALRAAM -

“Jou uit­gangs­punt moet die grond­slae van ‘ba­sie­se’ ont­werp wees,” is Ne­al se raad.

“Daar­mee be­doel ek dat die een­vou­di­ge ont­werp-be­gin­sels wat ons na­volg al­tyd die ter­rein in ag moet neem – dis on­on­der­han­del­baar. Ons moet die lig, die wind, as­ook per­ma­nen­te e­le­men­te op die ter­rein soos ska­du­wees wat koue kol­le kan ver­oor­saak, die plan­te­groei en gra­di­ënt in ge­dag­te hou. “Dié e­le­men­te be­paal die kor­rek­te o­ri­ën­ta­sie van die ge­bou en hoe el­ke fa­sa­de op bo­ge­noem­de e­le­men­te of

ter­rein­be­per­kings gaan re­a­geer. Al dié be­gin­sels kan mak­lik aan­ge­pas word en ver­eis min of geen ver­de­re ka­pi­taal­be­leg­ging nie.”

An­der ont­werp- en spe­si­fi­ka­sie-as­pek­te kan die vol­gen­de in­sluit:

• ’n goed ge­ï­so­leer­de ge­bou met kor­rek­te ven­ti­la­sie; • die ge­bruik van pas­sie­we om­ge­wings­me­to­des soos son­krag vir ver­hit­ting en e­lek­tri­si­teit; • op­vangs van re­ën­wa­ter; • die ge­bruik van her­win­ba­re ma­te­ri­a­le; • voor­keur vir plaas­li­ke ma­te­ri­aal met ’n lae kool­stof­spoor.

Ne­al Fis­her Dal Ve­na­bles Die bed, bed­kas­sies en kas­te in die hoof­slaap­ka­mer is van ge­rig­te­ve­sel­bord ge­maak. Ag­ter die in­ge­bou­de kop­stuk is ’n spie­ël­ta­fel, laaie en kas­te. Die bed is spe­si­fiek so ge­plaas dat dit die bes­te uit­sig het. Bed en kas­te ge­maak deur So­lid Goods; Ard­mo­re-plak­pa­pier van Co­le & Son in die VK; bed­lam­pe van Wool­wort­hs

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.