[ BAD BUI­TE]

Tuis - - HOUT EN KLIP -

Die warm plons­bad­jie op die stoep is ’n groot trek­pleis­ter. Ook dit is Ru­di se han­de­werk. Dit werk soos ’n ou­tyd­se “don­kie”, waar ’n vuur ge­stook word om die wa­ter warm te maak. Ru­di ver­dui­de­lik: “Daar is ’n vlek­vry­e­staal­sto­fie aan die bin­ne­muur van die bad vas­ge­bout. Jy maak vuur in die sto­fie, en hoe gro­ter die vlam, hoe vin­ni­ger raak die wa­ter warm. Dit word so warm soos bad­wa­ter en is na­tuur­lik dié plek om te wees as dit koud is bui­te!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.