Vir ’n af­ge­wit­te voor­koms...

Hier’s my re­sep (ek het ’n 1kg-jo­gurt­hou­er ge­bruik):

Tuis - - KOMPETISIE -

Em­ma Bad­cock van Zam­bië skryf Ek is be­sig om ’n huis te bou en wil graag weet wat­ter verf ge­bruik is op die bui­te­mu­re van Ja­c­ques M­ül­ler en Jus­tin Duckitt se huis op Nieu-Bet­hes­da. Jus­tin ant­woord Ek het ’n ba­sie­se af­wit-teg­niek ge­bruik, soos by tal­le ou – en mo­der­ne – plaas­hui­se te sien is. Ont­hou net, dié teg­niek kan nie ge­bruik word op mu­re wat voor­heen ge­verf is nie – dit werk die bes­te op grow­we, nuut­ge­bou­de mu­re. • 6 hou­ers ge­wo­ne se­ment­poei­er • 1 hou­er Glu­ex • 1 hou­er Bon­dit-bind­mid­del • 40 li­ter wa­ter • 50 ml swart verf­beits • 8 pak­kies swar­tok­sied­poei­er

Meng al­les in ’n groot verf­blik en roer deeg­lik. Ge­bruik dan ’n kool­bor­sel en “was” die he­le struk­tuur met die meng­sel. Maak se­ker jy spoel e­ni­ge fou­te vin­nig af voor die meng­sel ver­hard. As jy die kleur don­ker­der wil hê, voeg nog swar­tok­sied­poei­er by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.