RAAK KRE­A­TIEF!

Ver­sier jy graag met kryt­verf? Kom leer by ons T­j­ho­ko Paint-werk­ses­sies hoe om jou kre­a­ti­wi­teit met dié veel­sy­di­ge pro­duk uit te leef!

Tuis - - TJHOKO PAINT PROMOSIE -

T­j­ho­ko Paint, ’n trots SuidA­fri­kaan­se kryt­verf, het han­de ge­vat met Tuis en bied twee nu­we werk­ses­sies aan in P­re­to­ria en S­tel­len­bosch. By dié werk­ses­sies, aan­ge­bied deur die T­j­ho­ko Paint­ken­ner Na­di­ne Vos­loo, sal le­sers hul eie ta­fel­de­kor maak en al die kun­sies leer om na har­te­lus met dié verf te skep. Hier­die ses­sies is ook i­de­aal vir raak­vat­ter-brui­de of graad-11’s wat werk aan van­jaar se ma­triek­af­skeid!

Die ses­sies

Ons kan 40–45 men­se per ses­sie ak­kom­mo­deer so­dat elk­een in­di­vi­du­e­le aan­dag kan kry. In el­ke ses­sie van so­wat vier uur sal jy on­der Na­di­ne se be­kwa­me lei­ding die vol­gen­de pro­jek­te vol­tooi (al­les wat jy maak, is jou­ne): 1 Doen ’n om­bree-teg­niek op ’n kaas­bord in die kleu­re van jou keu­se. 2 Leer hoe om ’n ver­weer­de voor­koms te skep en rond dit af met T­j­ho­ko Paint se S­ten­cil of Pa­ris. 3 Ver­sier ’n 250 ml-Con­sol-fles – i­de­aal vir kon­fyt of vir brood­stok­kies op jou ont­byt­ta­fel. 4 S­ten­sil ’n lap­ser­vet.

Die werk­ses­sie kos R650 per per­soon. T­j­ho­ko Paint ver­skaf al die ma­te­ri­aal en Tuis sal sorg vir eet- en drink­goed, as­ook ’n ge­skenk­sak! (Die werk­ses­sie en sak is al­te­saam R800 werd.) En ont­hou, al­les wat jy maak, gaan saam met jou huis toe. Na­di­ne Vos­loo S­ten­sil­teg­niek S­ten­cil of Pa­ris Trot­se skep­pings! Kaas­bord

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.