WEN!

Tuis - - TJHOKO PAINT PROMOSIE -

Die ei­e­naars van die die­re wie se fo­to’s hier ver­skyn, wen die nu­we, groot Ur­ban Hound-bed vir hon­de en ’n mid­del­slag-Cu­p­ca­ke vir kat­te van Wag­wor­ld (wag­wor­ld.co.za; ook te kry by vee­arts- en troe­tel­dier­win­kels). Die Ur­ban Hound se duur­sa­me, wa­ter­be­stan­de seil is mak­lik om skoon te maak, en die styl­vol­le ont­werp sal jou de­kor kom­ple­men­teer. Die Cu­p­ca­ke is ’n guns­te­ling on­der kat­te en klei­ner hon­de­ras­se. Die luuk­se pool­vlies aan die een kant is snoe­sig vir koue win­ter­aan­de, ter­wyl die koel ka­toen aan die an­der kant nom­mer­pas is in warm so­mer­weer. Stuur jou fo­to’s (min­stens 2MB elk) en kon­tak­be­son­der­he­de na troe­tel­die­re@tuis.co.za –dalk i sjou die­re maat’ n wen­ner! Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 129.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.