OP DIE KAS­SIE

Tuis - - CONTENTS -

In Sa­rah Off the G­rid (sei­soen 1 be­gin 13 No­vem­ber op The Ho­me Chan­nel, ka­naal 176 op DStv) pak die ont­wer­per Sa­rah Ri­chard­son haar uit­da­gend­ste taak nog: Sy wil ’n ge­sins­huis on­af­hank­lik van mu­ni­si­pa­le krag en wa­ter skep. Dit kos slim ont­werp­keu­ses om ’n e­ko­vrien­de­li­ke huis te bou wat aan die he­le ge­sin se be­hoef­tes vol­doen. Kyk hoe Sa­rah, haar man en twee jong dog­ters ’n “groen” ruim­te in­rig wat hul­le vir ja­re sal kan ge­niet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.