Uit lap­land

Tuis - - CONTENTS -

Big­gie Best se nuut­ste lap­reeks, Book of Flo­rals (van­af R380/m; 140cm breed), het die mooiste mo­tie­we in ’n ver­skei­den­heid kleu­re vir el­ke styl. Kyk aan­lyn of loer in by die nu­we Big­gie Best-win­kel wat in Ok­to­ber in die Ty­ger­val­lei-win­kel­sen­trum oop­maak. Be­soek big­gie­be­st­webs­hop.co.za.

Be­kos­tig­ba­re kuns­plan­te is nou hoog in die mo­de, en ons is dol oor S­heet S­treet se reeks pot­plan­te en blom­me – van vet­plan­te tot ro­se! Ge­bruik dit om ’n vars rang­skik­king aan te vul of om ’n wa­ter­wys fo­kus­punt te skep. Sien meer by sheet­street.com. >>

I­tal­ti­le se nu­we Co­lorArt-reeks por­se­lein­te­ëls (R690/m2; 150 x 1 200 mm) lyk kom­pleet soos ’n ver­weer­de hout­vloer. Die te­ëls is be­skik­baar in die kleu­re Lig­ht, Bo­ne, De­sert en Car­bon. Sien meer by i­tal­ti­le.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.