BLY KOEL DIÉ SO­MER MET ISOBOARD

Ver­geet van die hit­te met dié styl­vol­le, e­ner­gie­doel­tref­fen­de i­so­la­sie­bor­de.

Tuis - - ISOBOARD PROMOSIE -

Om koel te bly deur die war­mer maan­de was nog nooit so be­kos­tig­baar nie! IsoBoard bied jou ’n i­so­la­sie-op­los­sing vir nu­we én be­staan­de ge­boue – en dis een wat jy mak­lik self kan in­stal­leer.

Nou kan jou huis e­ni­ge tem­pe­ra­tuur­skom­me­lings son­der moei­te han­teer en kan jy jou leef- en werk­ruim­tes ge­mak­lik hou vir die vol­le leef­tyd van die ge­bou!

Hier­die om­ge­wings­vrien­de­li­ke op­los­sing vir hit­te-i­so­la­sie, wat ge­skik is vir al die ver­skil­len­de de­le van jou huis, is net so veel­sy­dig as wat dit doel­tref­fend is.

Hit­te-op­na­me in woon­hui­se ge­skied groot­liks deur die dak­struk­tuur. Ge­ï­so­leer­de pla­fon­ne ver­traag hit­te­vloei na die leef­ver­trek­ke in die so­mer, ter­wyl dit hit­te wat in die win­ter bin­nens­huis op­ge­wek word, be­hou; só bly jou leefom­ge­wing deu­ren­tyd ge­mak­lik.

Met IsoBoard het jy ’n pa­neel waar­mee jy die top­punt van i­so­la­sie in jou he­le ont­werp – let­ter­lik van die vloer tot die dak – kan be­reik.

Laag­ste vo­g­ab­sorp­sie en hoog­ste weer­stand teen hit­te-oor­drag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.