WIN­KELS TOE

Tuis - - CONTENTS -

Trou­vé by Lang­weg 118 in G­rey­mont, Jo­han­nes­burg, het ’n fan­tas­tie­se ver­sa­me­ling Fran­se, re­tro- en an­tie­ke meu­bels, as­ook ’n “klomp an­der in­te­res­san­te op­tel­goed!” sê die me­de-ei­e­naar Joe Strydom. Hul­le u­p­cy­cle heel­wat ougoed in hul a­tel­jee en daar het ook on­langs ’n lief­li­ke kof­fie­kroeg oop­ge­maak. Sien meer by fa­ce­book.com/trou­veza.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.