G­REY­TON ARTWALK

16–18 No­vem­ber: G­rey­ton

Tuis - - CONTENTS -

Kuns­lief­heb­bers kan uit­sien na ’n na­week vol kre­a­tie­we in­spi­ra­sie op die prent­jie­mooi Wes-Kaap­se dorp G­rey­ton. Ver­skeie ve­nues en pri­va­te hui­se sal in ga­le­rye om­skep word en op Sa­ter­dag die 17de kan die jong­span deel in die pret by die verf­ses­sies. Ska­kel 082 495 4019 of e-pos grey­to­nart­walk@gmail.com vir in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.