Dit werk, want …

Tuis - - STOEPE -

“Met só ’n boom het jy g’n slim plan­ne­tjies op jou stoep no­dig nie – dis net prag­tig on­der die boom,” skerts Hen­drien.

Kui­er­gas­te be­skou dié stoep as hul guns­te­ling-deel van die huis. Die kom­buis en leef­a­rea maak daar­op oop en daar is ook ’n ven­ster/dien­luik uit die kom­buis. ’n Groot staal-skuif­deur is ’n ont­wer­pe­le­ment wat deur die he­le huis her­haal word en die ge­voel van ’n groot s­kuur skep. Dié deur lei na die diens­a­rea ag­ter by die kom­buis­deur.

Die ge­sin be­skryf hul de­kor­styl as ont­span­ne en die mees­te meu­bels kom van Pe­zu­la In­te­ri­ors op P­let­ten­berg­baai. >>

Die stoep is heel­mid­dag in ska­du ge­hul, ter­wyl die ont­span­ne de­kor lui­lek­ker kui­ers ver­se­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.