’n Hul­de­blyk aan die er­fe­nis van die sjar­man­te G­rey­ton

Dié af­ge­tre­de paar­tjie is pas­sie­vol oor plaas­li­ke ar­gi­tek­tuur en hul huis bring hulde aan die sjar­man­te G­rey­ton.

Tuis - - CONTENTS - Deur Be­a­tri­ce Moo­re-N­öthna­gel • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster S­ti­le­ring Ma­ri­an van Wyk

Die paar­tjie ver­dui­de­lik dat die sit­ka­mer se uit­leg so goed werk om­dat dit ’n sterk mid­del­punt het. “Dit sal nie slaag as meu­bels som­mer e­ni­ge p­lek neer­ge­sit word nie,” sê Mi­chel. “Goeie kom­po­si­sie met een­vou­di­ge, per­soon­li­ke ver­sa­mel­goed troef ‘ont­wer­per­styl’ keer op keer.” Le­oné se ma het die Hol­land­se Gou­da-ver­sa­me­ling in die glas­kas be­gin, en sy en Mi­chel het la­ter daar­mee voort­ge­gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.