WEN kuns­gras en braai­ge­reed­skap ter waar­de van R12 537

Vier ge­luk­ki­ge le­sers kan elk Nou­wens-kuns­gras en ’n T­rek­ker-braai­stel ter waar­de van R12 537 los­slaan!

Tuis - - CONTENTS -

Vir meer as 50 jaar al ver­vaar­dig Nou­wens Car­pets in­no­ve­ren­de, funk­si­o­ne­le en a­sem­ro­wend mooi mat­te, en het hul­le as ’n ge­re­spek­teer­de naam in die de­kor­wê­reld ge­ves­tig. Ver­le­de jaar het die on­der­ne­ming ’n reeks kuns­gras be­kend­ge­stel.

In 2017 het Nou­wens krag­te saam­ge­span met Tar­kett, die wê­reld se twee­de groot­ste ver­vaar­di­ger van s­port- en land­skap­gras. Hul­le ver­vaar­dig en ver­koop kuns­gras plaas­lik en hul pro­duk­reeks is een van min in die plaas­li­ke mark wat ’n UV-waar­borg van agt jaar bied.

Nou­wens se kuns­gras word ge­maak van po­li­ë­ti­leen­draad en spog met al die es­te­tie­se ken­mer­ke van ’n na­tuur­li­ke gras­perk; dit vra min on­der­houd en lyk al­tyd mooi, on­ge­ag die sei­soen. Om ’n meer ou­ten­tie­ke voor­koms te kry het Nou­wens ver­skeie va­ri­ë­tei­te ont­wik­kel met na­tuur­li­ker oor­kruis-stand en kleur­kom­bi­na­sies.

S­ty­gen­de vlak­ke van kweek­huis­gas­se wê­reld­wyd be­te­ken ook ons kli­maat is aan die ver­an­der – droë sei­soe­ne is lan­ger en nat sei­soe­ne be­gin la­ter. Aan­ge­sien SuidA­fri­ka­ners be­kom­merd is oor die land se toe­koms­ti­ge wa­ter­voor­raad, is dit wys om ’n pro­duk in ons tui­ne te ge­bruik wat nie dié kos­ba­re hulp­bron ver­der uit­put nie.

Kuns­gras se voor­de­le sluit in:

• Dis nie no­dig om te sny, on­kruid uit te trek of te saai nie. • ’n Na­tuur­li­ke voor­koms. • Geen be­sproei­ing is no­dig nie. • Geen al­ler­gieë weens gras­stuif­meel nie. • Geen kuns­mis, che­mie­se by­mid­dels, plaag-, on­kruid- of swam­do­ders is no­dig nie. • Die gras­perk lyk heel­jaar, in al­le toe­stan­de, groen en geil. • Dit lyk en voel soos reg­te gras. • Geen ska­de­li­ke ma­te­ri­aal nie. • Dit word ge­ïn­stal­leer met drei­ne­ring, wat be­te­ken dit bly droog on­der die voe­te. • Dis kin­der- en troe­tel­dier­vrien­de­lik. • Dis UV-ge­sta­bi­li­seer om ver­blei­king tot die mi­ni­mum te be­perk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.