Dag­boek No­vem­ber-hoog­te­pun­te

Tuis - - CONTENTS -

30 Ok­to­ber – 4 No­vem­ber: KA­MERS/Ma­kers S­tel­len­bosch is van­jaar op die Blaau­w­klip­pen­land­goed, waar by die 180 uit­stal­lers hul kre­a­tie­we skep­pings sal aan­bied. Kaar­tjies kos R60 by plank­ton.mo­bi of R90 by die deur. Be­soek kamersvol.com.

3: Bring die he­le ge­sin na die In­nistraat-fees op Win­ter­ton, KZN. Ver­wag kos­stal­le­tjies, boe­tiek­bier, rit­te op per­de­kar­re en meer. Ska­kel 084 567 8802.

3: Vo­da­com bied die Cin­t­ron Pink Po­lo-ge­leent­heid aan op die Val de Vie-land­goed ten ba­te van bors­kan­ker­be­wust­heid. Gas­te kan uit­sien na die voor­ste mo­des, kos en dran­kies in die Wyn­land. Kaar­tjie­pry­se op com­pu­tic­ket.com be­gin by R120. Be­soek pink­po­lo.co.za.

3: Draf, stap, dren­tel of laat wiel ten ba­te van kin­ders met ge­stremd­he­de by die 5 km-Nap­py Run by die Jo­han­nes­burg­se die­re­tuin op Na­si­o­na­le Kin­der­dag. Kaar­tjies by nap­py­run.org.za kos R100 per vol­was­se­ne en R60 vir kin­ders; die op­brengs sal ge­bruik word om doe­ke te koop. Ska­kel 011 452 2774.

10: Ge­niet ’n aand on­der die ster­re by Spier na­by S­tel­len­bosch met ’n uur lan­ge ko­me­die­ver­to­ning deur Rob van Vuur­en. Kaar­tjies kos R200 per per­soon en vir R580 kry jy ’n piek­niek­mand­jie vir twee en ’n bot­tel Spier Sig­na­tu­re-wyn. Be­soek spier.co.za of ska­kel 021 809 1100 om te be­spreek.

14: Ce­ra­mi­cs SA ver­wel­kom die B­rit­se ke­ra­miek­kuns­te­naar Ka­te Ma­lo­ne vir dag lan­ge ke­ra­miek­werk-slyp­ses­sies in Port E­li­za­beth. Ska­kel 074 703 4399 of stuur e-pos na in­fo@ce­ra­mi­cs-sa-ca­per.co.za.

De­sem­ber se Tuis is op die rak­ke! 19:

25: Be­derf jou­self met wa­ter­tand­geu­re by die Rooy-Kos­mark in Pot­chef­stroom! Kom ge­niet boe­tiek­bier en -wyn, as­ook le­wen­de mu­siek. Ska­kel 079 918 2092 vir in­lig­ting.

25: Bring jou kre­diet­kaart en ver­lus­tig jou in die prag­ti­ge an­tie­ke wa­re en ver­sa­mel­goed, as­ook die lek­ker­ste eet­goed by die Vin­ta­ge & Ar­tis­a­nal Mar­ket in Saxon­wold, Jo­han­nes­burg. Toe­gang kos R10. Ska­kel 082 338 0416.

30 No­vem­ber – 1 De­sem­ber: Loer in by P­rin­ce Alf­red Ham­let se Kuns-en-Kul­tuur­fees vir ’n groot ver­skei­den­heid ak­ti­wi­tei­te, stal­le­tjies, ver­maak en kom­pe­ti­sies. Kaar­tjie­pry­se be­gin by R80. Ska­kel 074 217 1831 of be­soek hkkf.co.za vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.