Ougoed of hou­goed

Die vol­le prent­jie

Tuis - - CONTENTS -

A­li­cia Lub­be van Jo­han­nes­burg vra Ek het ’n skil­de­ry by my oor­le­de ou­ma ge­kry, wat dit op haar beurt by oud­staats­pre­si­dent H.F. Ver­woerd ge­kry het. Vol­gens oor­le­we­ring het die kuns­te­naar Gert van der Walt tal­le wer­ke vir die Ver­woerds ge­skil­der en het tan­nie Bet­sie Ver­woerd dié een vir my ou­ma ge­gee. Is daar e­ni­ge in­lig­ting wat dié be­we­rings kan staaf, en wat sou die waar­de van die skil­de­ry wees?

Su­zan­ne Dun­can van S­te­phan Welz & Co. ant­woord Ons ver­wy­sings­bron van Suid-A­fri­kaan­se skil­ders en beeld­hou­ers, wat taam­lik om­vat­tend is, be­vat geen in­lig­ting oor Gert van der Walt nie. Om­dat hy nie ’n wel­be­ken­de skil­der is nie, sal sy wer­ke on­ge­luk­kig nie veel op ’n vei­ling haal nie. Dit lyk of die da­tum langs sy hand­te­ke­ning “60” is, maar dis on­dui­de­lik en kan ook “40” wees. OU­DER­DOM 20ste eeu WAAR­DE R1 800 op ’n vei­ling KON­TAK ct@ste­phan­wel­zan­d­co.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.