Vra vir JJ

Tuis - - CONTENTS -

Deur die bla­re

Mai­te Ma­rumo van

Kaap­stad skryf Die bla­re van my jong a­vo­ka­do­boom was ge­sond en blink voor ek dit in ’n pot oor­ge­plant het. Nou is daar bruin kol­le op. Wat kan die pro­bleem wees?

JJ ant­woord Dit kan die be­gin wees van ’n swam­siek­te ge­naamd an­trak­no­se. Spuit jou boom met My­co­guard en her­haal ná 10 dae. Maak se­ker jy spuit die grond ook. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.