Die top-5 fi­na­lis­te in ons Re­gruk met Flair-kom­pe­ti­sie

Met pryse van R144000 is daar van­jaar so­veel meer op die spel in ons Re­gruk met Flair-kom­pe­ti­sie. Hier is van­jaar se uit­blin­kers...

Tuis - - CONTENTS -

El­ke jaar is ons ver­stom deur die ge­hal­te en vin­ding­ryk­heid van ons le­sers se op­knap­pro­jek­te – en van­jaar, die 10de be­staans­jaar van die kom­pe­ti­sie, is geen uit­son­de­ring nie! Re­gruk met Flair 2018 spog met puik deel­ne­mers, en al­mal ding mee om die ge­sog­te ti­tel van Op­knap­per van die Jaar. Ons het die top-5 in­skry­wings nou­keu­rig deur­ge­werk, en nou hang al­les af van hul on­der­hou­de met ons be­oor­de­laars by die Re­gruk met Flair-ga­la­ge­leent­heid op Sa­ter­dag, 20 Ok­to­ber by die Pe­arl Val­ley-kon­fe­ren­sie­sen­tum op die Val de Vie-land­goed, Paarl. Hou dop!

So lyk die fi­na­lis­te (in geen be­paal­de volg­or­de nie):

WIE Ta­lia en Nick Bo­tha WAAR South Hills, Jo­han­nes­burg WAT Kom­buis KOS­TE R48 892

WIE Na­dia en En­ries Bo­tha WAAR Mo­w­bray, Kaap­stad WAT Sol­der­woon­stel KOS­TE R244 200

word 10!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.