Nuut by die kwe­ke­ry!

Tuis - - TUIN -

Hier’s goeie nuus vir dag­le­lie-lief­heb­bers! Die nu­we E­ver­yDay­li­ly (He­me­ro­cal­lis) is ’n va­ri­ë­teit wat her­haal­de­lik deur die sei­soen blom. Een plant kan tot 400 blom­me le­wer en jy het nie ’n groot tuin no­dig nie; trou­ens, jy het glad nie ’n tuin no­dig nie, want be­hal­we in blom­bed­dings ge­dy dié kom­pak­te dag­le­lie ook in ’n pot. Dis kou­e­be­stand, wat die blom­tyd van laat­len­te tot in die herfs ver­leng. Plant jou le­lie in vol­son in kom­pos­ver­ryk­te grond wat goed drei­neer. KON­TAK ball­straat­hof.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.